Huis

Welkom by Blinkruiter se webtuiste.

Blinkruiter is Johan Ruyter (stem, kitaar), Dylan Graham (elektriese kitaar) en Justin Smit (stem, kitaar en byklanke).  Ons maak alternatiewe Afrikaanse rock/folk musiek vanuit Pretoria. Die groep bestaan nou ongeveer 3 jaar en ons speel meestal rondom Pretoria omgewing.

Ons fokus op sterk lirieke en melodie wat vorm kan gee aan ons komplekse, beautiful land en sy mense.

Ons tweede album Afrikana Vol.2 : ń Storm kom is spoedig oppad en ons verwag om middel van die jaar 2020 se kant te launch. Luister gerus solank na ons vorige album. Hier is twee snitte maar jy kan ons maklik op Itunes, Spotify of enige ander musiek platform opspoor.

Arcadia vanaf ‘Afrikana Vol.1 Goudland (2018)’
Rum en Brug vanaf ‘Afrikana Vol.1 Goudland (2018)’

Recent Posts

More Posts