Afrikana Vol.1 Goudland (2018)

Koop of luister by Itunes en Spotify deur die knoppie te druk! iTunes Spotify

Blinkruiter
Afrikana Vol. 1: Goudland, 2016

Krediete:

Stem, lirieke & toonsetting:
Johan Ruyter

Instrumente:
Dylan Graham (eletriese lead)
Johan Ruyter (staalsnaar akkoesties)

Opgeneem deur Dylan Graham en Johan Ruyter in n sitkamer in Clydesdale Pretoria 2016-2017. As jy voeltjies en enjins in die agtergrond hoor is dit die regte ding. (Behalwe natuurlik vir die klank van die see in ‘Meisie met n jas’ – as Pretoria n kusslyn gehad het was dit Kaapstad).

Finale meng en produksie:
Justin Smit

Vir Luca.

Alle Kopiereg voorbehou Blinkruiter 2016.